Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Kinderkinetika lesse - Edukinetics

Kinderkinetika lesse - Edukinetics

Dinsdag, 24 Julie 2018
deur edukinetics
edukinetics
Bied aan

Goeie dag,

Edukinetics is 'n Kinderkinetika praktyk, geregistreer by die Suid Afrikaanse Professionele Instituut vir Kinderkinetika (SAPIK).

Kinderkinetika is 'n pediatriese oefenwetenskap wat fokus op groot motoriese ontwikkeling vir kinders tussen die ouderdom van 0-13 jaar. Die programme bestaan uit lekker aktiwiteite en speletjies, sodat die kinders nie eers agterkom hulle oefen nie.

Indien dit klink soos iets waarvan julle sal hou, kom loer gerus in. Ons is in die Efese-lokaal op 'n Maandag- en Donderdagmiddag.

13:00-13:45: 2-3 jariges
14:00-14:45: 4-6 jariges
15:00-15:45: 7-13 jariges


Prys: 1x 'n week: R280 pm, 2x 'n week R490 pm.

Kontak inligting

Laurien Nagel
Somerset Wes
Selfoon: 082 307 1386
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Kinderkinetika lesse - Edukinetics
Top