Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Hope for Mia Cara Pretloop

Hope for Mia Cara Pretloop

Saterdag, 17 Maart 2018
deur annelenevdm
annelenevdm
Bied aan

Op 15 April 2018 is daar ‘n 5 & 10km Pretloop by Blaauwklippen Vineyards, Stellenbosch ter ondersteuning aan Mia Cara Ferreira, n 6-jarige leukemia vegter van Somerset Wes. Daar is ook n 2km familie roete.

Julle kan meer lees van haar by www.hopeformiacara.com.

Die Blaauwklippen markie is ‘n heerlike uitstappie en ons moedig gesinne aan om deel te neem aan die uitdaging. Na afloop van die pretloop sal daar allerhande lekkernye wees vir oud en jonk, en kan ‘n mens heerlik uitspan onder die Akkers.

Registrasie by www.entryninja.com of op die dag by Blaauwklippen.


Hope for Mia Cara is ‘n ongelooflike storie van Hoop, en kleine Mia Cara het baie mense se lewens aangeraak.
Bewusmaking vir kinder kanker bly ‘n enorme uitdaging maar ons het al redelik veld gewen in die Helderbergkom en Stellenbosch deur HFMC.

Kom ondersteun die doel!



Prys: 100

Kontak inligting

annelene vd merwe
Somerset West
Telefoon: 0825751994
Selfoon: 0825751994
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Hope for Mia Cara Pretloop
Top