Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Ons soek kreatiewe persone

Ons soek kreatiewe persone

Maandag, 05 Februarie 2018
deur Frederike
Frederike
Bied aan

Die Pêrel Projek soek kreatiewe persone wat in 2018:
- 1x per week skoolkinders kreatief kan besig hou (deur verf, teken, naaldwerk enso aan)
- Dit is net vir 4 of 5 weke agtereen, nie vir die hele jaar nie.
- Die koste van die materiaal en petrol word vergoed.



Kontak inligting

Pêrel Projek Frederike van Schalkwyk
SSW
Telefoon: 0761776256
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Ons soek kreatiewe persone
Top