Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Skei-Nat ektraklasse

Skei-Nat ektraklasse

Dinsdag, 16 Januarie 2018
deur Elsa.Lombard
Elsa.Lombard
Bied aan

Wanneer begin die klasse?
• Klasse begin 1 Feb 2018
Hoe groot is die klasgroepe?
• Elke klasgroep bestaan uit 5 leerders
Waar word die klasse aangebied?
• Helena Laan 64, Helena Heights, Somerset Wes
Hoe lank is elke klas?
• 1 x 90 min klas per week
Watter tye is die klasse?
Wo: 5:30 - 7:00 pm
7:15 - 8:45 pm
Do: 5:45 - 7:15 pm
7:30 - 9:00 pm

Elsa Lombard
PhD Fisika Onderrig (NMMU)

Kontak inligting

Elsa Lombard
Somerset West
Selfoon: 0835655690
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Skei-Nat ektraklasse
Top