Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Opsoek na kinderoppasser (nanny)

Opsoek na kinderoppasser (nanny)

Woensdag, 20 Desember 2017
deur Marike
Marike
Bied aan

Goeiedag,
Ek is opsoek na 'n voltydse, ervare en betroubare kinderoppasser wat ook huistakies kan verrig. As julle dalk verhuis of julle kinders skooltoe gaan en nie meer n oppasser benodig nie, kontak my groot asb.


Kontak inligting

Marike Visser
Somerset-Wes
Selfoon: 0842002550
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Opsoek na kinderoppasser (nanny)
Top