Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » "House Sitting" en "Dog Walking"

"House Sitting" en "Dog Walking"

Vrydag, 06 Oktober 2017
deur Nicole Joao Luiz
Nicole Joao Luiz
Bied aan

Vriendelike groete,

Ek is tans 'n tweede jaar Bcom student by die Universiteit van Stellenbosch en soek graag enige vakansie werk. Dus bied ek my dienste aan om na U huis te kyk terwyl U vakansie geniet! Verder sal ek ook my beskikbaar stel om U honde te versorg en op daaglikse stappe te vat terwyl U weg is. Ek is beskikbaar vanaf die 11de November tot en met einde Januarie volgende jaar.

Ek het my eie vervoer en kan dus maklik kom waar ek benodig word. Indien U belangstel kontrak my gerus om my selfoon.

Vriendelike groete
Nicole Joao Luiz


Prys: R40 'n dag vir "House Sitting" en R50 'n dag vir "Dag Walking."

Kontak inligting

Nicole Joao Luiz
Somerset Wes
Selfoon: 0817562731
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » "House Sitting" en "Dog Walking"
Top