Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » TANDARTS

TANDARTS

Maandag, 18 September 2017
deur Esja
Esja
Bied aan

Liewe Gemeentelede
Ek wil graag my Praktyk aan u bekendstel en u uitnooi om ons te besoek vir enige Tandheelkunde dienste wat u benodig. Ons dienste sluit in: Ondersoeke, 'n Verskeidenheid X-strale, Herstellings, Kroon en Brug werk, Veneers, Wortelkanaalbehandelings, Ortodonsie vir kinders en Volwassenes, Verstandtand ekstraksies, gewone Ekstraksies, Bewuste Sedasie in die stoel, Opsie om in die teater onder algemene narkose behandel te word, Kanker ondersoeke, Mond higiene voorligting, Tandbleiking en Gebitte.
U kan ons webblad besoek by www.matheedentalstudio.co.za of ons Facebook blad by @matheedentalstudio gaan besoek, vir meer inligting.
Ons verwelkom nuwe intrekkers in die Helderbergkom wat 'n Tandarts soek om die pad vorentoe mee saam te loop. Ons fokus op Familie Tandheelkunde, en lewer daarom die hele spektrum dienste.
Kontak ons by 021 851 0461 en ons sal omsien na u Mondgesondheid.


Kontak inligting

Johan Mathee
Somerset Wes
Telefoon: 218510461
Selfoon: 0827758852
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » TANDARTS
Top