Soek in Helderberg mark

Dienste

Aanbied en aanvra van dienste

Rialto  » Dienste  » Helderberg Pest Control

Helderberg Pest Control

Dinsdag, 25 Julie 2017
deur Helderberg Pest Control
Helderberg Pest Control
Bied aan

Ek doen plaagbeheer in residentiele eiendom asook besigheidspersele.
Ek het die strukturele kurses gedoen by die Plaagbeheer Assosiasie van Suid Afrika.
Dek alle kruipende, vlieende asook rot en muis plaagbeheer.
Alle werk word onder my besoonlike toesig gedoen en produkte wat gebruik word is goedgekeur deur die departement van Landbou asook SABS.
Skakel my gerus op 0767902534 vir n gratis kwotasie.


Kontak inligting

Marnus Siebert
Strand
Telefoon: 0767902534
Selfoon: 0828781558
E-Pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Rialto  » Dienste  » Helderberg Pest Control
Top