Leef met 'n passie vir God en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood
bann11.jpeg

Familiebediening

 

famhulpweb1.jpg

familiebediening2025web1.jpg

 

Kleuterkerk in Efese:
Ons kleuters, 3–4 jariges word in bedien met God se Woord, hulle sing en doen aktiwiteite wat aansluit by die Bybelles. 

Vir enige navrae kontak asseblief vir Marnida Prinsloo by 082 662 3555 of mHierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk. 

 

Kiddiekerk (graad 1-3)
Die Kiddiediens word in Joppe gelei deur Marinda Prinsloo. Die kinders verdeel ná die diens in kleingroepe en gaan dan na verskillende lokale waar hulle op 'n meer persoonlike vlak gefasiliteer word deur groepleiers.

 

Tekkiekerk (graad 4-6)
Die Tekkiekerk word in die Jeugsentrum gelei deur verskillende aanbieders onder leiding van Uli Barnard. Die kinders verdeel na die diens in kleingroepe en gaan dan na verskillende lokale waar hulle op 'n meer persoonlike vlak gefasiliteer word deur groepleiers.

 

Tienerkerk (graad 7–12)
Ons Tienerkerk word saans om 18:00 gelei deur Jugi Barnard. Die jongmense verdeel om 19:00 tot 20:00 in dissipelskapgroepe wat deur groepleiers gefasiliteer word. Die jongmense is ook welkom om vanaf 17:30 in die Tent saam te kuier.
Al hierdie bedienings is afhanklik van die betrokkenheid van ons ouers, so kom gerus en meld aan.

 

 

 

Kontak Inligting

Adres : Firmountweg 82
            Somersert-Wes

Tel : 021 851 5582
epos : ontvangs@nghelder.co.za
Web : www.nghelder.co.za

WhatsApp Nuus

Wil jy nuus kry op WhatsApp, kliek op hierdie skakel met jou selfoon en word outomaties deel van die groep

2deWAgroep.jpg

Soek