Helderberg mark

Helderberg Mark is daar vir die gebruik van enige persoon wat items of dienste verkoop of benodig. Persone of instansies wat geleenthede/byeenkomste wil bemark, kan dit ook hier bekendstel.

Helderberg Gemeente aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige van die produkte, dienste en dies meer wat geadverteer word nie.

Die waardes van ons gemeente moet te alle tye gehandhaaf word in die gebruik van hierdie diens en indien ons voel dat dit nie gepas is nie, behou Helderberg Gemeente die reg voor om sonder kennis die advertensie te verwyder.

Hierdie diens is gratis en ons versoek adverteerders om asseblief nie die stelsel te misbruik om sodanig dan ander te ontneem van geleenthede nie.

Enige persoon wat 'n advertensie wil plaas moet eers registreer (aan regterkant van hierdie blad). Indien jy dan 'n volgende keer weer van die diens gebruik wil maak, kan jy dan slegs inteken.

Soek in Helderberg mark

Adverteerders

Produkte

Koop en verkoop van items en produkte

Adverteerders  » Produkte
Bladsy 1 van 2
Advertensie PrysEtiket Datum
( Strand )
Harmonie projek soek asseblief enige bordspeletjies vir alle...[meer]
Bied aan
31.10.2017
deur Corneille
Golf clubs, price negotiable
( Somerset Wes )
Tailor Made, full set of golf clubs for sale with bag Spald...[meer]
R950.00 Te koop
18.10.2017
deur Lizelle
Rekenaar drukker
( Somerset Wes )
Canon Pixma P6220D, nog in oorspronklike verpakking en nooit...[meer]
R500.00 Te koop
18.10.2017
deur Lizelle
Rekenaar monitor
( Somerset Wes )
Samsung monitor S20D300
R250.00 Te koop
18.10.2017
deur Lizelle
Arabella-Finesse KAT-liefhebbers reeks
( Somerset West, Cape Town )
Ek is baie lief vir katte en teel met Burmillas. Ek hou alt...[meer]
Te koop
11.09.2017
deur Lorinda
Huis PAM Brink hou op Dinsdag, 25 Julie 2017 'n lekker Panne...[meer]
R5.00 Te koop
17.07.2017
deur pambrink850731
TV Kas
( Somerset Wes )
Moderne TV Kas met rakke, deure wat toemaak en twee ruim laa...[meer]
R1100 Te verkoop
01.06.2017
deur Erika
( Helderberg Ontwikkelingsentrum )
Die Helderberg Ontwikkelingsentrum gaan deel neem aan Somers...[meer]
Te ruil
18.05.2017
deur madel
Klawerbord
( Somerset-Wes )
2 Jaar oue Yamaha E343 Klawerbord te koop.
R3500 Te koop
16.05.2017
deur heidi@ng
Bernina 830 masjien met borduur eenheid
( Somerset Wes )
Bernina 830 te koop met borduureenheid, borduur rame en voet...[meer]
R45000 Te verkoop
24.04.2017
deur margot
Tree house stapelbeddens
( Somerset-Wes )
Goeie kwaliteit stapelbeddens met boekrak, leer en veilighei...[meer]
R2700 Te koop
23.04.2017
deur Janine
Glaslampskerms
( Somerset-Wes )
Opsoek na glaslampskerms met basis van 13.5 cm in wit of deu...[meer]
R100 Te koop
19.04.2017
deur LouiseT
Snoeker/Pooltafel
( Somerset Wes )
3/4 Grootte So goed soos nuut van soliede eikehout en marme...[meer]
R10000 of naaste aanbod Te verkoop
15.04.2017
deur christa@remax-helderberg.co.za
( Somerset West )
Helderberg Beradingsentrum het ʼn liaseerkabinet en toesluit...[meer]
Te koop
08.02.2017
deur fbadmin
( Somerset Wes )
Senecio is opsoek na 'n tweehandse yskas & mikrogolf vir die...[meer]
Te koop
01.02.2017
deur SenecioNPO
Bicycle gesoek
( Macasser )
My naam is Goliath Theodore. Ek sukkel nou baie met my baies...[meer]
Te koop
21.11.2016
deur janbran
Huis van Presente
( Somerset-Wes )
Kom kuier by HUIS VAN PRESENTE! Hartsgoed,gebak en teetuin v...[meer]
Te verkoop
01.11.2016
deur madel
( STRAND )
Huis Soeterus te Olivierstraat 8, Strand, hou `n potjiekosko...[meer]
Bied aan
05.10.2016
deur SOETERUS
Dishwasher Tablets
( Somerset West )
Cheap excellent German product R50 per bag of 32 tablets. R1...[meer]
R50.00 Te verkoop
30.09.2016
deur Sonia
( Somerset West )
Ons benodig 'n Gazebo (of twee) om by ons kleuterskooltjies ...[meer]
baie billik of gratis Te verkoop
20.09.2016
deur Alta
Bladsy 1 van 2
Adverteerders  » Produkte
Top