Helderberg mark

Helderberg Mark is daar vir die gebruik van enige persoon wat items of dienste verkoop of benodig. Persone of instansies wat geleenthede/byeenkomste wil bemark, kan dit ook hier bekendstel.

Helderberg Gemeente aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige van die produkte, dienste en dies meer wat geadverteer word nie.

Die waardes van ons gemeente moet te alle tye gehandhaaf word in die gebruik van hierdie diens en indien ons voel dat dit nie gepas is nie, behou Helderberg Gemeente die reg voor om sonder kennis die advertensie te verwyder.

Hierdie diens is gratis en ons versoek adverteerders om asseblief nie die stelsel te misbruik om sodanig dan ander te ontneem van geleenthede nie.

Enige persoon wat 'n advertensie wil plaas moet eers registreer (aan regterkant van hierdie blad). Indien jy dan 'n volgende keer weer van die diens gebruik wil maak, kan jy dan slegs inteken.

Soek in Helderberg mark

Adverteerders

Soek

Soek jy dalk iets?

Adverteerders  » Soek
Advertensie PrysEtiket Datum
Adverteerders  » Soek
Top