Helderberg mark

Helderberg Mark is daar vir die gebruik van enige persoon wat items of dienste verkoop of benodig. Persone of instansies wat geleenthede/byeenkomste wil bemark, kan dit ook hier bekendstel.

Helderberg Gemeente aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige van die produkte, dienste en dies meer wat geadverteer word nie.

Die waardes van ons gemeente moet te alle tye gehandhaaf word in die gebruik van hierdie diens en indien ons voel dat dit nie gepas is nie, behou Helderberg Gemeente die reg voor om sonder kennis die advertensie te verwyder.

Hierdie diens is gratis en ons versoek adverteerders om asseblief nie die stelsel te misbruik om sodanig dan ander te ontneem van geleenthede nie.

Enige persoon wat 'n advertensie wil plaas moet eers registreer (aan regterkant van hierdie blad). Indien jy dan 'n volgende keer weer van die diens gebruik wil maak, kan jy dan slegs inteken.

Soek in Helderberg mark

Adverteerders

Behuising

Aanbied en aanvra van behuisingsbehoeftes - huur, koop, verkoop

Adverteerders  » Behuising
Bladsy 1 van 2
Advertensie PrysEtiket Datum
( Somerset-Wes )
Ons vakansiehuis in Onrus is te huur vir minimum 2 dae verbl...[meer]
Kontak Mari. 083 6585188 Te verkoop
19.06.2018
deur Adri
Kothuis te Huur
( Somerset-Wes )
1 Slaapkamer kothuis in Parel-Vallei beskikbaar vanaf 1 Juli...[meer]
R5200 p/m Bied aan
14.06.2018
deur fbadmin
( Somersetwes )
Asseblief woonplek vir moeder en kind. Somersetwes area.
Te verkoop
08.05.2018
deur dienssentrum
( Somerset West )
Jong professionele getroude paartjie opsoek na 'n 2 slaapkam...[meer]
Te verkoop
01.05.2018
deur FrancoisOK
( Somerset Wes )
Op soek na 'n 2slaapkamer woonstel / tuinwoonstel te huur @ ...[meer]
5300.00 Te verkoop
17.04.2018
deur Loraine
( Somerset Wes )
Op soek na 2 slaapkamer of 1 slaapkamer woonstel (waarin 2 e...[meer]
Te verkoop
29.03.2018
deur Loraine
( Somerset Wes )
Enkel dame op soek na 'n woonstel / tuinwoonstel (2 slaapkam...[meer]
5000 Te verkoop
27.03.2018
deur Loraine
( Somerset Wes )
Ek is n enkelopende ouer dame wat blyplek benodig vir myself...[meer]
Te koop
18.01.2018
deur SophyJ
Tuinwoonstel te Huur
( Somerset Wes )
Tuinwoonstel te Huur Aparte ingang, uitsig oor swembad. Vei...[meer]
R3700 per maand Bied aan
12.12.2017
deur Liza Pienaar
Strandhuis te huur Voelklip, Hermanus
( Somerset Wes )
Ons strandhuis is in 11e straat 150m vanaf Voelklip strand g...[meer]
R1700 /nag...minimum 5dae Bied aan
04.12.2017
deur Kobie
( Somerset Wes )
Ons vakansiehuis in Onrus is te huur vir minimum 2 dae verbl...[meer]
Kontak Mari. 083 6585188 Bied aan
24.10.2017
deur Adri
( Somerset Wes )
NG Helderberg versorgingsfonds is op soek na n 3 slaapkamer ...[meer]
5500 Bied aan
02.08.2017
deur joubertf09
( Somerset-Wes )
Ons vakansiehuis in Onrus is te huur vir minimum 2 dae verbl...[meer]
Kontak: Mari van der Bank Bied aan
10.07.2017
deur Adri
Winter aanbod vakansiehuis..Hermanus
( Somerset Wes )
Strandhuis te huur 200m vanaf Voëlklip strand. Geleë op k...[meer]
R1200/nag Bied aan
01.07.2017
deur Kobie
Woonstel te huur
( Somerset-Wes )
Eenslaapkamerwoonstel in mediesehulp-bystands eenheid in die...[meer]
R5000.00 Bied aan
26.05.2017
deur Kasi
( Somerset Wes )
Ek is opsoek na iemand wat 'n twee slaapkamer townhouse met ...[meer]
R3300 Bied aan
17.05.2017
deur Francois
Tuinwoonstel te Huur
( Somerset Wes )
TUINWOONSTEL te Huur Aparte ingang, uitsig oor swembad. O...[meer]
Bied aan
03.05.2017
deur Liza Pienaar
( Somerset West )
Spacious house with 4 bedrooms including granny flat with ba...[meer]
16000 Bied aan
29.04.2017
deur Nicolegerber
( Somerset Wes )
Ek is dringend op soek na n tuinwoostel of kamer met bad/sto...[meer]
Te koop
15.04.2017
deur christa@remax-helderberg.co.za
Netjiese akkomodasie naby Helderberg Kerk
( Somerset Wes )
Ons het 'n ruim en netjiese gastekamer met eie badkamer wat ...[meer]
R350 Bied aan
06.04.2017
deur Esther
Bladsy 1 van 2
Adverteerders  » Behuising
Top