Ons vriendelike ontvangsdame, Lanois Coetzee, tree af hierdie maand. Sy is die een wat jou in die namiddag en aande verwelkom het by die kerkkantoor.

Lanois, ons gaan jou baie mis en dit was vir ons groot gemoedsrus met jou hier by Ontvangs.

Die kerkkantoor se ure is nou soos volg: Maandae tot Donderdae van 8:00 - 16:00 en Vrydae tot 13:00.

Saam met Lanois op die foto by haar afskeid is Grazie Beets.

Top