Vanaf 16 Julie 2018 gaan die kerkkantoor se ure verander na die volgende:

Skoolkwartaal - Maandag tot Donderdag van 08:00 tot 16:00 en Vrydag 08:00 tot 13:00
Skoolvakansie - Maandag tot Vrydag van 08:00 tot 13:00

Sondae deur die jaar van 08:30 tot 11:30

Top