Ons soek 4-12 mense wat tydens die derde kwartaal vir 10 weke saam op reis wil gaan ( ʼn 2-uur sessie per week) met die doel om saam ʼn prototipe te ontwikkel waarmee ons mekaar kan help om waarlik volgelinge (dissipels) van die Here Jesus Christus te wees.
Belangstellendes kan vir Hannes Theron kontak.

Top