Persone wat graag hul lewende verhouding met Jesus Christus voor God en die gemeente wil bely word uitgenooi om dit by een van die volgende twee geleenthede te doen:

Sondag 12 Augustus en met die gesprek op 8 Augustus of
Sondag 28 Oktober en met die gesprek op 24 Oktober

Belydenisvorms kan op die gemeente se webblad afgelaai word (kliek hier) en is ook beskikbaar by die kerkkantoor.

Navrae: Annette Botha 

Top