Dis met groot dankbaarheid wat ons kan getuig dat dié projek so te sê voltooi is, danksy hulp uit die gemeente. Lidmate se dienste, kennis en finansiële bydrae het bygedra tot hierdie waardevolle projek wat Zandvliet ouetehuis baie nodig gehad het.

Ons wil graag die gemeente bedank tesame met die departement van Landbou vir elkeen se aandeel. Ons het net weer besef hoe ongelooflik Helderberg Gemeente se lidmate is en nooi julle uit, as jul daar verby ry om te gaan loer na die eindresultaat.

Top