Na verdere gesprekke oor die eredienste tydens die winterskoolvakansie, bly alles soos gewoonlik gedurende die kwartaal. Net die formaat van die meditatiewe eredienste lyk anders in die skoolvakansie. Die Kapel gaan van 08:00-11:00 oop wees en jy kan rustig daar gaan stil word in die teenwoordigheid van God en rondom sy Woord. Ons doen dit as 'n proefneming en sal graag jou terugvoer wil hoor.

Top