Ons benodig ook die volgende skenkings, asseblief:

Kunsaktiwiteite: 
- bruin, wit en gekleurde A4 karton
- gom
- krale
- swart kolletjie plakkers
- silwer sterretjies
- klein klokkies 
- rooi materiaal
- potterbakker klei
- leë toiletrolletjies

Kombuisbenodighede: 
- koffie & tee
- warm sjokolade
- vrugte sappe
- koekies
- ontbytpappe
- suiker
- melk
- beskuit
- appels

Top