Sondag 10 Junie is Nagmaalsondag en ons wil lekker saam kuier as gemeente. Daar gaan heerlike ontbytrolletjies te koop wees tussen die dienste (9:00-10:00). Plaas jou bestelling vooraf by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. om teleurstelling te voorkom.

Ontbytrolletjie (eier, spek, gebraaide uie en tamatie) @ R30 en ontbytrolletjie & cappuccino @ R50

Sien jou daar.

Top