Kleuter Pinkster 2018
Was dit nie wonderlik om te sien hoe die groepie maats elke aand groei en groei nie. Dit was voorwaar ’n voorreg en lekkerte om te sien hoe opgewonde die kleuters raak en hulle maats nooi by die skool.

Kleuters het saam met Blinkben geleer om elke dag op God se pad te stap. God gee vir ons padtekens op ons pad om ons te help om soos Sy kinders te lewe.

Dankie aan die wonderlike Kleuterkerk-span vir die entoesiasme en passie waarmee julle die aanbiedings gedoen het en soveel moeite gedoen het om hierdie reis vir hulle onvergeetlik te maak!

Lizl Botha

Vir nog foto's kliek hier.

Top