As mammas van klein pienkvoete het ons besluit die pienkvoetkamer kan baatvind by ‘n regpak en oordoen projek.

Ons wil graag die vertrek beter inrig volgens ons behoeftes, maar het jou hulp nodig om dit te doen.

Ons benodig die volgende asseblief:
- 3 x Mr Price rakkies teen R1 200 elk of ‘n gewillige pappa wat vir ons ‘n rak kan bou.
- 12 x plastiek kratte teen R100 elk (sien prentjie, regs onder)
- Kartonboekies
- Inkleurkryte
- Legkaarte
- Jumbo blokkies
- Karretjies
- Babastootwaentjies

As jy op enige manier wil betrokke raak by die projek, kontak asb vir Meagin by 071 354 0509 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Top