Die Versorgingsfonds verkoop op Sondag, 3 Junie na die dienste heerlike pannekoeke in die kombuis @ R6 elk. Plaas jou bestellings sommer direk by Odette.

Om terleurstelling te voorkom, bestel asseblief vroegtydig, want daar gaan slegs ‘n sekere hoeveelheid gemaak word.

Kom ondersteun gerus ons Helderberg lidmate in nood.

Top