‘n Inleidende werkswinkel in die gebed van stilte (centering prayer) word aangebied deur Contemplative Outreach SA Western Cape

Die gebed van stilte (centering prayer) is ’n praktyk van rus in en wag op God, van instemming tot die teenwoordigheid en werk van Christus in die stilte van jou wese, van verdieping van jou persoonlike verhouding met God.

Datum: Saterdag 2 Junie 2018
Registrasie: By die kerkkantoor (021-851 5582) en ook by die Kapel vanaf 08:45 op 2 Junie
Werkswinkel: 09:00 -13:00 in die Kapel
Navrae: Kontak gerus Breda Ludik by 083 375 8440

Geen koste verbonde, maar ’n vrywillige donasie sal waardeer word.

Top