Wanneer: 16 Mei
Waar: Die Tent
Tyd: 10:00-12:00
Tema: Ons gaan saam mosaik (jy is welkom om enige iets saam te bring wat jy dink ons kan gebruik)

ALMAL IS WELKOM. Ons maak saam iets en kuier lekker saam.

Donasies gaan vir Helderberg Beradingsentrum.

Navrae: Meagin 021-851 5582

Top