#Tienerkerk begin die 2’de kwartaal met hierdie GROOT byeenkoms.
Die Global Leadership Summit, van Willow Creek word vir meer as 20 jaar in 130 lande en 60 tale aangebied en hulle gaan dit verder uitbrei na die jeug. Die groot eer het Helderberg Gemeente te beurt geval om die promosie vir die Youth GLS te doen.
Kaartjies is nie duurder as ‘n fliekkaartjie (R80) nie en sluit in: ‘n “goodie bag”; internasionale sprekers wat 10 minute sessies aanbied vir 108 minute en live Worship
Wanneer: Sondag, 15 April 2018 om 18:00 – 20:00
Waar: Pneumatix Kampus: Mondeorweg 88, Somerset-West
Busvervoer vanaf Helderberg Gemeente: 17:15
Ouers ook welkom om dié geleentheid by te woon.

Top