Ons is só passievol oor God dat ons saam met jou God se teenwoordigheid in die eredienste wil beleef. Kliek hier om die vraelys oor die eredienste aan lyn in te vul – dit gaan ons baie help t.o.v. die inkleding van ons eredienste. 

Top