Die Bybelklub van Rusthof se kinders het diè belangrike boodskap voor die skoolvakansie gehoor. Hulle verstaan wat mensehandel is. Ingeligte kinders neem beter besluite om nie so maklik slagoffers van mensehandel te word nie. Oor seksuele uitbuiting en misbruik is gepraat en hoe om op te tree as dit sou gebeur.

Dankie aan Lea Luiten wat ‘n pragtige groep kinders begelei in Bybelse waardes en morele standaarde. Hierdie is deel van die Stop'it!-projek.

Top