Ons het die verlede Woensdag saam kaartjies gemaak en het besluit om dit te skenk aan Seniorsorg. Kom kuier gerus saam op 11 April wanneer ons weer so maak, almal is welkom.

Navrae: Meagin by 021-851 5582

Top