By Helderberg Uitreik is ‘n groep mense wat passievol is oor die pasiente by Helderberg Hospitaal en hulle het pas ‘n nuwe projek geregistreer.

Hulle bedien elke tweede Saterdag verversings by Ongevalle, asook by die Kraam- en Kindersale van dié hospitaal. Die pasiente is ook honger vir liefde, deernis en gebed.

As jy belangstel om hier betrokke te raak, skakel asb met die projekleier Miemie Heeringa.
Kom saam! Hierdie is ‘n baie spesiale en broodnodige bediening.

Top