Die Indië-uitreikkonsert vind plaas by NG Kerk Somerset-Wes, Andries Pretoriusstraat op 25 Februarie om 16:30. ‘n Donasie van R50 pp is betaalbaar.

Dawie sing liedjies uit die 60’s en 70’s soos Sweet Caroline en Lady in Red, asook van Jim Reeves se liedjies.

Daar sal ook van sy CD’s met die titel "Seasons of my Heart" te koop wees. Kom ondersteun asb hierdie wonderlike inisiatief vir die Indië-uitreik (Chris Miles).

Top