Eric Swanepoel is 'n ontwikkeling- en verhoudingsbestuurder by INcontext en gaan hierdie Sondag 4 Februarie by die aanddiens wees.

Kliek hier vir meer oor Eric.

Almal is welkom en bring vriende ook saam.

 

 

 

Top