Ons begin 7 Februarie met die eerste DIY-oggend vir die jaar.
Waar: Die tent
Tyd: 10:00-12:00
Wat gaan ons maak: vetplante in potjies (as jy ekstra vetplantjies het, bring asb saam)

Enige iemand wat lus is om iets te maak en lekker saam te kuier is welkom.

Donasieboks vir Helderberg Beradingsentrum is beskikbaar.

Datums vir die res van die jaar:
7 Maart, 11 April, 16 Mei, 6 Junie, 18 Julie, 15 Augustus, 19 September, 17 Oktober en 21 November.MAART. Maak ’n nota in jou dagboek.

Navrae: Meagin by die kerkkantoor 021-851 5582

 

Top