2018 het met groot opwinding, glimlagte en drukkies by Hoop Geloofsgemeenskap afgeskop waar ons Danie Möller as geestelike leier ontvang in ‘n uitgebreide kapasiteit en ook vir JC de Jongh (virtuele assistant van The Burgeon Group) bevestig as Gemeenskapskoördineer. Hoop Geloofsgemeenskap se hande is reeds versterk deur die samewerking van Danie en JC.

Top