Daar is altyd 'n goeie rede om tyd te maak vir lekker, goeie, smaakvolle koffie. Ons is opgewonde oor Soul Coffee wat vanaf hierdie Sondag vir ons lekker koffie beskikbaar gaan stel.

Kom kuier saam en versterk vriendskappe. Jy kan ook vir jou 'n lekker Americano en Cappucino bestel vanaf R20. Kontant- en kaartfasiliteite is beskikbaar.

Top