Dinsdagoggende van 06:00 tot 06:45 gesels en bid ons in die Tent vir ons land en gemeenskap.

Elke 2de Woensdag in die Kapel om 8:15 – 9:00 begin 24 Januarie, bid ons saam vir ons land, kerk, gesinne en gemeenskap.  Hierdie gebedsgroep is al 33 jaar aan die gang en daar is soveel getuienisse van die krag van gebed oor die jare. Ons nooi jou uit om aan te sluit en deel te word van hierdie kragtige bediening. Navrae: Chris Theron,  021-851 2828 / 074 761 7638

Top