Hugo Beukes, Evan Marais, Lizanne van Zyl, Rinus Beukes en Charl van den Berg het verlede week saam met Danie Möller die bergfiets Pelgrimstog van Hoop onderneem van Somerset-Wes tot by die suidpunt van Afrika, by Agulhas.

Van die hoogtepunte was die ontmoetings met ‘n groot verskeidenheid van mense langs die pad en die ervaring van  die natuurskoon van God se skepping.

Top