Neem asseblief kennis dat die Helderberg Beradingsentrum gaan gesluit wees vanaf 15 Desember tot 3 Januarie.
Vir enige krisisse skakel asb Helderberg Gemeente se noodnommer op 083 988 2003.
Kontak vir Meagin by die kerkkantoor (021-851 5582) vir enige navrae in die verband.

Top