Wil jy by ‘n omgeegroep/kleingroep inskakel?
Dit is ‘n ideale plek waar jy iets van God se liefde deur ander mense kan beleef. Gee jou naam op by die kerkkantoor of e-pos na Mari. As jy bereid is om ‘n nuwe groep te begin kontak Danie O’Kennedy.  

Top