Morph: van kleuterskool na grootskool is 'n spesiale toerustingsoggend wat in samewerking met Immergroen Ouerskap aangebied word met die oog om ouers sinvol toe te rus vir die metamorfose waardeur jou gesin nou gaan gaan met ‘n jongeling wat graad 1 betree.

21 Oktober 2017 om 09:00-12:00 by Laerskool De Hoop
Koste:
R400/egpaar
R250 enkel volwassene
R200 enkel ouer gesin

Registrasie: bit.ly/morph2017 en sluitingsdatum is 16 Oktober 2017

Top