Wil jy iets adverteer? Jou dienste of produkte verkoop? Is jy dalk op soek na iets?

Helderberg Mark is daar vir die gebruik van enige persoon wat items of dienste verkoop of benodig. Persone of instansies wat geleenthede/byeenkomste wil bemark, kan dit ook hier bekendstel.

Hierdie gerief is op ons webblad beskikbaar. Dit is gratis en verniet. As jy in ag neem hoeveel mense ons webblad elke dag besoek, is hierdie ʼn baie nuttige diens om van gebruik te maak.

Of jy nou ʼn lidmaat is of nie of van ʼn ander gemeente of instansie, jy volg net die stappe en daar is jou advertensie. Gaan kyk op ons webblad regs bo by “Adverteerders” en volg die maklike stappe, of kliek hier.

Top