By die Tekkiekerk is ons doelgerig en intensioneel met wat ons doen. Ons visie is: Die Tekkiekerk wil 'n gemeenskap van kinders kweek wat: hulle naaste liefhet soos hulself en opgerig word om hulle geloof sinvol uit te leef daar waar hulle is.

Top