Die tieners word groot met: “As dit nie op sosiale media is nie, het dit dan werklik gebeur?” Sosiale media is ‘n integrale deel van hulle en ons lewens. Ons sien dit as ‘n geleentheid vir dissipelskap, nie net op Sondae nie, maar deur die week. Dit was nog nooit so maklik om sinvolle materiaal in jongmense se hande te sit soos vandag nie.

Top