“ ‘n Prent spreek soms meer as woorde...”
Ons glo ‘n goeie PowerPoint is ‘n versterking van die erediens en ‘n wonderlike manier om gevoel agter woorde te sit.
Daar is kans om betrokke te raak:
PowerPoint-aanbieders tydens eredienste
Maak van PowerPoint vir spesiale geleenthede