‘n Uitgebreide groep vrywillige pastorale hulpwerkers met besondere gawes, gerugsteun deur professionele persone, stel hulleself beskikbaar om te werk aan ons missie deur te luister, om te gee, te ondersteun en hoop te bring en waar moontlik, ook herstel te bewerkstellig.

Neem kennis dat die pastorale hulpwerkers nie professioneel opgeleide terapeute is nie en nie opgelei is om met kliniese of psigiatriese aanmeldings te werk nie. Hierdie aanmeldings ondergaan ‘n evalueringsproses en word dan verwys na die gepaste professionele persone.

Onderwerpe wat aangespreek kan word tydens individuele beradingsgesprekke sluit in verslawing, rousmart, ouerskaps uitdagings, stres, angs, uitbranding en ander uitdagings in die werksplek, verhoudings, trauma en egskeiding.

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri