'n Passie vir God

 
en 'n hart vir mense en 'n wêreld in nood

Ons visie is missionêr met die intensionele evangelisering en dissipelmaking van onbereikte volkegroepe met die oog op Koninkrykuitbreiding en kerkplanting in Sri Lanka. Ons doen dit saam met ons vennoot, die Christian Reformed Church in Sri Lanka (CRCSL).

Helderberg Uitreik het reeds sedert 2003 ‘n kosbare verhouding en vennootskap met die CRCSL. Die vennootskap sluit 3 sending bedienings in op verskillende gebiede op die eiland. Albei bedieninge val 100% in met die visie. Mense word bekeer vanaf Boeddisme-, Hindoeisme- en Moslem gelowe in onbereikte gebiede. Die ondersteuning behels gebeds-, emosionele- en finansiële ondersteuning. Met laasgenoemde betaal ons die plaaslike evangaliste se salarisse en bedieningsuitgawes.

Albei bedieninge brei in so ‘n mate uit dat nog gemeentes gestig is en word. Nie-gelowige kinders wat by programme inskakel asook nie-lidmate neem deel aan aktiwiteite.  Tans word daar by een van die bedienings van skole en huise gebruik gemaak om byeenkomste en eredienste te hou. 

Bo en behalwe die Sondag eredienste is daar ook Sondagskool, pastorale versorging, jeugprogramme, Engelse klasse, rekenaarklasse,  naaldwerkklasse, gratis mediese kampe (klinieke), Engelse- en Sinhala-klasse, klasse vir Skoonheidsdeskundiges en armoedeverligting vir weeskinders.  Hoenderboerdery-klasse,  groepe vir alkohol afhanklikes, geletterdheidopleiding en seminare vir egpares vind ook plaas.  Die inisiatiewe is almal intensionele klasse wat ook deur nie-gelowiges bygewoon word ten einde hulle in die kerk in te nooi.  Binne die kerkgebou kan evangelisering vrylik plaasvind, maar nie enige plek buite die gebou nie weens die Anti-Conversion Law. Daar vind soms inmenging plaas deur Boeddhiste en Hindoes wat probeer keer dat mense die Christen geloof aanneem.

Gesprekke en kommunikasie met die CRCSL word deurgaans gehou met die leraars.  Daar is totale eensgesindheid tussen Helderberg Uitreik en die CRCSL en die ooreenkomste word gereeld opgedateer en verleng. 

Samevatting

Mense kom tot bekering, dissipelmaking vind plaas, daar word intens in jeugleierskap investeer en die kerk groei.  Die gevolgtrekking word gemaak dat plaaslike leraars wat die taal en kultuur baie goed ken die mees effektiewe manier is om die Koninkryk uit te brei, dissipels te maak en die gemeenskap te dien.  Hulle is kreatief om kinders en volwassenes by die aktiwiteite van die kerk te betrek en bedien hulle dan ook met die Woord.

Die Sri Lanka Projekspan bedank graag Helderberg Gemeente en Helderberg Uitreik vir die gebeds-, emosionele- en finansiële ondersteuning.  Alle eer en dank aan ons Here!!

Kontak gerus die projekleier, Paul Kilian, vir enige navrae, belangstelling en betrokkenheid 

Projekleier:  Sippe Heerenga

Sendeling:  Chris Miles

Toerusting en dissipelmaking van kerkleiers in Indië is die fokus van hierdie projek. Opleiding vind gemiddeld drie keer per jaar plaas. Die projek wil ook gelowiges blootstelling gee aan die nood in Indië deur korttermyn uitreike na Indië.

Ondersteun asb die projek deur voorbidding, en geloofoffers.

Projekleier:  Hans Krijt

Sendelinge:  Jurie en Magdaleen Goosen

Daar is meer as 4, 000 studente van 110 lande by Stellenbosch Universiteit. Dis strategies om die room van lande en toekomstige leiers met die evangelie te bereik.

ʼn Engelstalige erediens in Stellenbosch bied sedert 2009 ʼn geestelike tuiste vir die vreemdeling. Leiers word ontwikkel om ʼn impak op hul lande te maak. Studente word ondersteun weekliks deur Bybelstudies en ʼn groep vir vroue wat ontwortel is. Verder word Engelse klasse, kampe en uitstappies aangebied.

Ds Jurie en Magdaleen Goosen is verantwoordelik vir die strategiese bediening. Hulle word bygestaan deur ʼn projekspan en deeltydse medewerkers. Dis ʼn geloofsbediening sonder ʼn gewaarborgde salaris. Donateurs en gemeentes dra vrywillig by tot hul lewensonderhoud en bedieningsuitgawes.

Projekleier:  Inus Muller

Sendeling:  Jannie du Toit

Die Tumbine Sinode van die IRM, het aan die begin van 2008 hulle groot behoefte uitgespreek aan 'n finansiële sisteem wat dominees en leiers sal verstaan en wat gebou is op waardes wat verseker dat geld, goed en tyd, effektief in die Koninkryk van God gebruik sal word.Uit die versoek is die Mosambiek Rentmeesterskap Projek gebore. Christo Albertyn is gevra om die projek as Sendeling te loods. Eenvoudige Boekhou- handleidings vir die tesouriers van die gemeentes, asook die Tesourier van die Sinode is opgestel. Opleidingsessies is op twee plekke in Tumbine -sinode aangebied. Die Handleidings is opgestel vanuit die Skriftuurlike beginsel dat ons almal rentmeesters is van dit wat God aan ons toevertrou het. Opvolgbesoeke word ook gedoen. Sedertdien het die Mphatso-sinode ook dieselfde versoek gerig. Besoeke word vir 2010 en 2011 beplan. Intussen word ook op hulle versoek gewerk aan 'n handleiding oor Die Skrif en Dankoffers.

Jou voorbidding en belangstelling is onontbeerlik.

Projekleier:  Isabel Vroon

Die visie van die die Stop’it! projek is om Christus se hoop te dra na mense wat vasgevang is in mensehandel. Hulle wil dit doen deur bewusmaking, regspraak, restourasie, intervensie en bemagtiging.

Die projekspan is passievol daaroor om mense bewus te maak van mensehandel, voorkomend op te tree deur opleiding en toerusting van jongmense (teikengroepe vir mensehandel), asook om met intervensie en praktiese hulpverleninging ‘n verskil te maak. Hulle werk baie nou saam met die “Stop Trafficking of People” beweging.

Hulle sal opleidingsgeleendhede reël waar lidmate opgelei kan word om weer ander op te lei om bewus te wees van die waarde van jou liggaam, wakker te wees vir moontlike mensehandel slaggate en slenters en bedag te wees op die gevare. Verder sal hulle betrokke raak met praktiese uitreike en die voorsiening van higiëne pakkies wat aan die slagoffers gegee word.

As jy betrokke wil raak by hierdie inisiatief, kan jy die projekleier skakel.

Hier is nog uittreksels van Stop Trafficking se webblad (http://www.stoptrafficking.org.za/):

This month’s safety tips focus on: On-line dating
________________________________________
Now, while we are all for people finding their perfect match, even if it is by an unconventional means… we do understand that there are some very real dangers that need to be avoided! This means of finding a date seems to grow daily with popularity, but not everyone online has good intentions!

There are many horror stories just like this one below from Andrea Bensons, a girl who was trafficked by a date she met online …

“There’s not a lot of safety on the dating websites,” Benson said. Some online sites screen their users, running them against a national sex offender database. Other sites don’t screen at all. Those are mostly the free sites. “They are not there to protect us. We have to protect ourselves,” she told us. After her trafficker got out of prison, he was immediately on five dating websites. Benson contacted each of those sites to warn them and asked them what their protocol was for registered sex offenders. Only one replied and took him off the site. All the [other sites] didn’t even reply,” she said.

Not all is as it seems, we want you to be safe… So, we have found this online article which has some great advice, for example:

1. Avoid those rose-coloured glasses. Be realistic.
• Read the profiles of others with scepticism. As you correspond or talk on the phone, ask questions. Seek direct answers, and note any inconsistencies.
• Trust your instincts. If someone is too assertive, moving too fast for you, or too personal, or you simply feel uncomfortable - don’t reply. No explanation is required.
• Look for danger signs, such as a display of anger, an attempt to control you, disrespectful comments, or any physically threatening or other unwelcome behaviour.
2. Set up a few safe first dates.
Ultimately, you don’t really know who your match is, so:
• Keep it short. Arrange to meet your match in a public place, such as a restaurant or coffee shop, at a busy time of day. Avoid secluded places, such as parks, or isolating activities, like hikes. Never meet at your place or theirs.
• Come with your own transportation, and let a friend know where you’ll be going. If you have a cell phone, keep it on and charged.
• If the meeting doesn’t feel right, or if it’s clear that the person wasn’t truthful in any way at all, leave at once and report any dishonesty to the dating service.
• Never accept a drink that has not been opened in front of you, or leave your drink unattended.

Internet Safety Tips for Kids and Teens
1. Spend time having fun with your parents online and helping them understand technology!
2. Never post your personal information, such as a cell phone number, home number, home address, or your location on any social networking site or through mobile apps like Snapchat or Instagram.
3. Never meet in person with anyone you first “met” on the internet. If someone asks to meet you, tell your parents or guardian right away. Some people may not be who they say they are.
4. Check with your parents before you post pictures of yourself or others online. Do not post inappropriate pictures of anyone.
5. Never respond to mean or rude texts, messages, and e-mails. Delete any unwanted messages. You may need to delete friends who continuously bother you or post things that are not appropriate.
6. NEVER share your password with anyone, including your best friend. The only people who should know your password are your parents or guardian.
7. If you wouldn’t say something to another person’s face, don’t text it or post it online.
8. Do not download or install software or anything on your computer or cell phone before checking with your parents or guardian.
9. Use the privacy settings of social networking sites.
10. If anything makes you feel uncomfortable online, while gaming or when using your cell phone, talk with your parents or guardian right away.
Source: Netwsmartz.org and safekids.com

Prevention Vs Cure’- a web-based organization that exists to prevent human trafficking and scams.
Its founder Bertha Bresler shares the following with us:

“In 2014 I attended the MeCaht (Media Campaign Against Human Trafficking) Conference in Simon's Town, Cape Town. During a time of worship, God gave me this idea for prevention because it felt like there was a gap. Even though awareness is a part of prevention, we need a bonafide prevention idea to fill the existing gap.God and I conversed and I said, 'It's gonna be a good idea for South-Africa...' He said, 'Think bigger' I then thought along the lines of Africa and Europe and He once again said, 'Think bigger...' So I thought bigger, and I got a global mindset.

After months of research, Prevention Vs. Cure was launched on April 21st, 2015. Right off the bat we got a lot of enquiries. We learned way more in two weeks than we ever learned in 12 years of school. So to explain a bit - Prevention Vs. Cure is a web-based organization that exists to prevent human trafficking and scams. Since the start we've expanded into making sure au pair and recruitment agencies are legit. We vet job opportunities for you, making sure they are safe and secure and we also make sure that the people that you are going to work for are above board and not total freaks. We check out travel plans, by making sure that where you are going is as safe as it can be, and if you are going into so-called 'hotspots' we tell you what to look out for. We do this by using resources that are close at hand: Social media, apps, e-mail and phone calls. We are big believers in ‘using technology for the greater good’, and if you do a little research about it there is a lot you can do with very little resources. When a case seems extremely dodgy we refer it to the Police.

Since April 21st, 2015 we've had 1432 cases. Out of those 1432 cases, 931 cases were scams. Whether or not the client takes our advice is up to them. In some of the cases people we have investigated would be looking for au pairs and not even have children.
We believe prevention is better than cure, hence the name Prevention Vs. Cure. If human trafficking can be prevented, the people involved don't have to go through the curing process. The curing process takes a very long time and is unnecessary if people would make use of the resources available to them. This whole service we offer is free of charge. It costs nothing to send us an e-mail and be safe... rather than sorry. Do research. Ask a lot of questions. Make informed decisions.”

To make use of this amazing online tool or share it with a friend simply go to:preventionversuscure.co

Top

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri