Projekleier:  Inus Muller

Sendeling:  Jannie du Toit

Die Tumbine Sinode van die IRM, het aan die begin van 2008 hulle groot behoefte uitgespreek aan 'n finansiƫle sisteem wat dominees en leiers sal verstaan en wat gebou is op waardes wat verseker dat geld, goed en tyd, effektief in die Koninkryk van God gebruik sal word.Uit die versoek is die Mosambiek Rentmeesterskap Projek gebore. Christo Albertyn is gevra om die projek as Sendeling te loods. Eenvoudige Boekhou- handleidings vir die tesouriers van die gemeentes, asook die Tesourier van die Sinode is opgestel. Opleidingsessies is op twee plekke in Tumbine -sinode aangebied. Die Handleidings is opgestel vanuit die Skriftuurlike beginsel dat ons almal rentmeesters is van dit wat God aan ons toevertrou het. Opvolgbesoeke word ook gedoen. Sedertdien het die Mphatso-sinode ook dieselfde versoek gerig. Besoeke word vir 2010 en 2011 beplan. Intussen word ook op hulle versoek gewerk aan 'n handleiding oor Die Skrif en Dankoffers.

Jou voorbidding en belangstelling is onontbeerlik.

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri